Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die pot waarmee hy besig was, was nie ’n sukses nie. Hy het toe die klei inmekaargedruk en weer begin om ’n nuwe pot te vorm soos hy dit wou hê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:4 in konteks