Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die mense gesê: “Kom ons beraam planne teen Jeremia. Ons het mos priesters wat vir ons die gebooie kan leer, wyse mense wat ons met raad kan bedien en profete wat vir ons boodskappe kan gee. Kom ons versprei slegte stories oor hom en steur ons nie aan wat hy sê nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:18 in konteks