Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Julle moet na My luister en die Sabbatdag heilig hou. As julle dit nie doen nie en aanhou om op die Sabbatdag julle handelsware rond te dra deur die poorte van Jerusalem soos op ander dae, sal Ek daardie poorte aan die brand steek. Die vuur sal van die poorte af na die paleise versprei. Niemand sal in staat wees om die vuur te blus nie.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:27 in konteks