Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En mense sal uit die dorpe van Juda en die omgewing van Jerusalem, uit die gebied van Benjamin, van die heuwels in die weste van die land, van die berge en die woestyngebied in die suide na Jerusalem toe kom. Hulle sal brandoffers, graanoffers, wierook en dankoffers na die tempel van die Here bring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:26 in konteks