Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het ook gesê: “Moenie in ’n huis ingaan waar daar getreur word oor iemand wat dood is nie. Moet ook nie saam met hulle huil of vir hulle simpatie hê nie. Want Ek het my beskerming en vrede van hierdie volk af weggeneem, sê die Here. Ek sal ook nie langer lojaal wees of vir hulle genade hê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:5 in konteks