Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wee my, Ma, dat u my in die wêreld gebring het. Deur die hele land baklei mense met my. Al het ek niks uitgeleen wat ek terugvraof by ander geleen wat ek nie wil teruggee nie, vervloek almal my.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:10 in konteks