Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense vir wie hulle profeteer, se lyke sal oral in die strate van Jerusalem lê. Mans, vroue en kinders sal slagoffers wees van hongersnood of van oorlog. Niemand sal oorleef om hulle te begrawe nie. Ek bring hulle eie oortredings oor hulle.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:16 in konteks