Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dit is die boodskap wat die Here vir Jeremia oor die droogte gegee het:

2. “Juda verdor, sy besighede speel bankrot. Sy mense rou oor die land,en uit Jerusalem klink ’n hulpgeroep.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14