Die vername mense stuur hulle diensknegte om water te gaan haal,maar die putte is droog. Hulle kom met leë houers terug. Hulle maak hulle koppe toe, dronkgeslaan en moedeloos.