Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het hulle geplant en hulle wortels diep geanker; daarom groei hulle goed en dra hulle vrugte. Hulle praat graag oor U, maar hulle bedoel nie ’n woord daarvan nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:2 in konteks