Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, U behandel my altyd regverdigas ek ’n klagte na U toe bring. Maar nou wil ek my saak stel: Hoekom gaan dit goedmet slegte mense? En hoekom is oneerlike menseso gelukkig?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:1 in konteks