Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oomblik van Israel se straf het aangebreek. Die dag van vergelding is hier. Israel sal dit deeglik besef. “Die profeet is ’n dwaas!” skree die mense. “Die man van die Gees is van sy kop af!” spot hulle. Dis omdat jou sonde so baie en jou vyandigheid so groot is teenoor hulle wat God dien.

Lees volledige hoofstuk Hosea 9

Kyk Hosea 9:7 in konteks