Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal Ek ’n ooreenkoms maak met die wilde diere en die voëls en die diere wat op die grond kruip, en Ek sal oorloë en al die oorlogswapens, swaard en boog, uit die land wegneem, alles sodat jy onbevrees in vrede en veiligheid kan lewe.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:17 in konteks