Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal daar haar wingerde aan haar teruggee. Dan sal die Akorvlakte verander in ’n deur van hoop. Daar sal sy weer Myne word soos lank gelede toe sy nog jonk was en Ek haar uit slawerny in Egipte bevry het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:14 in konteks