Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal haar straf vir al die kere dat sy wierook vir die beelde van die Baäls gebrand het, haar behang het met oorringe en juwele, en uitgegaan het om haar minnaars te soek. Maar aan My het sy nie gedink nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:12 in konteks