Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van Samaria moet die gevolge van hulle skuld dra, want hulle het teen hulle God in opstand gekom. Hulle sal deur die swaard doodgemaak word. Hulle klein kindertjies sal verpletter word, hulle verwagtende vroue sal oopgesny word.

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:1 in konteks