Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel hou hom op met die wind. Hy is die hele dag agter die oostewind aan. Hy vermeerder leuens en geweld. Hulle sluit verdrae met Assirië, maar as teken van hulle verbintenis stuur hulle olie na Egipte toe.

Lees volledige hoofstuk Hosea 12

Kyk Hosea 12:2 in konteks