Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Here begin het om met Israel deur Hosea te praat, het Hy vir hom gesê: “Gaan trou met ’n losbandige vrou, iemand wat mettertyd buite-egtelike kinders sal hê. Dit sal ’n sigbare beeld wees van hoe die land teenoor My, die Here, egbreuk pleeg deur ander gode te dien.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 1

Kyk Hosea 1:2 in konteks