Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het oopgemaak vir my liefste, maar hy het alreeds omgedraai en weggeloop.My hart wou gaan staantoe hy gepraat het! Ek het na hom gaan soek, maar ek kon hom nie kry nie. Ek het na hom geroep, maar hy het nie geantwoord nie.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 5

Kyk Hooglied 5:6 in konteks