Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het na my tuin toe gekom, my suster, liewe bruid. Ek het my mirre, my geurige kruie kom pluk. Ek het my heuning kom eet, my wyn en melk kom drink.” “Eet, vriende, drink;word dronk van die liefde, minnaar.”

Lees volledige hoofstuk Hooglied 5

Kyk Hooglied 5:1 in konteks