Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was net by hulle verby, toe kry ek die man wat ek liefhet. Ek het hom vasgegryp. Ek het hom nie weer laat los voor ek hom gebring het na my ma se huis, na die kamer waar ek gebore is nie.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 3

Kyk Hooglied 3:4 in konteks