Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het gehoop dat dit ’n goeie oes sal wees, maar dit was maar skraal. Die oes wat julle nog huis toe gebring het, het Ek weggewaai. Waarom? Omdat julle almal besig is om julle eie netjiese huise te bou en dit terwyl my huis in puin lê, sê die Here, die Almagtige.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:9 in konteks