Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het baie aanplantings gedoen, maar die oes was maar skraal. Julle het nou wel kos om te eet, maar julle is nog honger. Julle het wyn om te drink, maar nie genoeg om julle dors te les nie. Julle het klere om aan te trek, maar dit is nie voldoende om julle warm te hou nie. Julle geld raak weg asof dit gebêre is in ’n broeksak met gate!

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:6 in konteks