Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdeur het die Here die goewerneur Serubbabel en die hoëpriester Jesua, asook al die Here se mense wat in die land agtergebly het, baie entoesiasties gemaak. Hulle het na die huis van die Here, die Almagtige, hulle God gekom en daaraan begin werk.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:14 in konteks