Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Jakob vir Josef: “Ek is op die punt om te sterf, maar God sal met julle wees. Hy sal julle terugbring Kanaän toe, na die land van ons voorouers.

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:21 in konteks