Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef was in beheer van die hele Egipte. Hy het ook die graanverkope behartig. Daarom het sy broers na hom toe gegaan. Hulle het diep voor hom gebuig.

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:6 in konteks