Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:56 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was hongersnood oor die hele wêreld. Josef het toe die skure oopgemaak en graan aan die Egiptenaars begin verkoop.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:56 in konteks