Nou besit ek beeste, donkies, kleinvee en baie slawe en slavinne. Ek stuur hierdie boodskappers om Meneer in kennis te stel dat ek op pad terug is. Ek hoop dat u ons vriendelik sal ontvang.’”