Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pa het maar min gehad toe ek hier gekom het, maar sedertdien het Pa se rykdom baie toegeneem. Die Here het Pa geseën in alles wat ek vir Pa onderneem het. Maar nou, wat van my? Wanneer kan ek vir my eie gesin voorsiening maak?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:30 in konteks