Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die slang was listiger as al die diere wat die Here God gemaak het. “Is dit regtig so?” vra hy vir die vrou. “Het God regtig gesê julle mag niks van die vrugte in die tuin eet nie?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:1 in konteks