Sy het weer swanger geword en nog ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Simeon genoem, “want,” het sy gesê, “die Here het gehoor dat ek minder geliefd is. Daarom het Hy my nog ’n seun gegee.”