Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob gaan toe nader en soen hom. Toe Isak sy klere ruik, was hy tevrede en het hy sy seun geseën. Hy het gesê: “Die reuk van my seun is die geur van die veld wat die Here geseën het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:27 in konteks