Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende oggend het Abraham vroeg opgestaan. Hy het sy donkie opgesaal vir die reis en hout gekap vir die brandoffer. Toe het hy twee slawe en ook sy seun Isak geneem om saam te gaan. Daarna het hy vertrek na die plek wat God vir hom aangedui het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:3 in konteks