Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here God het ook verskillende soorte bome uit die grond laat opkom. Dit was mooi bome met heerlike vrugte. Die boom van die lewe het Hy in die middel van die tuin geplant en ook die boom van kennis van wat reg en verkeerd is.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:9 in konteks