Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 2

Kyk Genesis 2:3 in konteks