Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke seun moet op die agtste dag na geboorte besny word. Dit geld nie net jou familie nie, maar ook alle slawe wat in jou huishouding gebore word en dié wat as slawe gekoop word.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:12 in konteks