Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mettertyd het stamme van die Kanaäniete versprei en het die grense vanaf Sidon tot by Gasa gestrek op pad na Gerar toe en in die rigting van Sodom, Gomorra, Adma en Sebojim, by Lesa.

Lees volledige hoofstuk Genesis 10

Kyk Genesis 10:19 in konteks