Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die briewe het hulle beveel om die dae van die Purim op die vasgestelde tyd te hou, soos hy, die Jood Mordegai, en koningin Ester dit vir hulle bepaal het, en soos hulle en hulle nakomelinge hulle daartoe verbind het. Daar was ook voorskrifte oor hoe hulle moes vas en na God om hulp moes roep.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:31 in konteks