Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet op daardie dae feesvier en bly wees en vir mekaar eetgoed stuur en geskenke vir die arm mense gee. Hulle moet dit in herinnering roep as die dae waarop die Jode van hulle vyande bevry is. Hulle vrees is in blydskap verander en hulle droefheid in feesviering.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:22 in konteks