Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode wat in Susan gebly het, het op sowel die dertiende asook die veertiende dag bymekaargekom om te veg. Hulle het eers op die vyftiende van die maand tot rus gekom en daarvan ’n dag van feesviering en vreugde gemaak.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:18 in konteks