Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander Jode in die provinsies van die ryk het ook bymekaargekom om hulleself te verdedig. Hulle het die juk van hulle vyand afgeskud en van hulle haters 75 000 mense doodgemaak. Hulle het egter niks wat aan hulle vyand behoort het, vir hulleself as oorlogsbuit gevat nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:16 in konteks