Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het gesê: “As dit goed is vir die koning en u my goedgesind is, en dit vir u in orde lyk, laat skryf dan ander briewe om die briewe met die plan van Haman, seun van Hammedata die Agagiet, terug te trek. Hy het daarin geskryf dat die Jode in al die provinsies van u ryk uitgeroei moet word.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:5 in konteks