Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Mordegai van die koning af weg is, was hy geklee in ’n koninklike kleed van blou en wit linne, met ’n groot goue kroon op sy kop, en ’n mantel van fyn linne en pers stof aan. Die stad Susan was verheug en baie bly oor die proklamasie.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:15 in konteks