Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Afskrif van die proklamasie moes na elke provinsie gaan en as wet afgekondig word. Al die volke moes daarvan kennis neem. Die Jode moes reg wees om hulle op daardie dag op hulle vyande te wreek.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:13 in konteks