Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haman is daardie dag in ’n goeie bui en vrolik daar weg. Toe hy egter by die ingang van die paleis op Mordegai afkom en hy weer nie opstaan om aan hom eer te bewys nie, of glad nie wys dat hy bang is vir hom nie, het hy woedend geword vir Mordegai.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:9 in konteks