Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle besig was om wyn te drink, vra die koning vir Ester: “Wat is jou versoek? Jy sal dit kry. Wat het jy nodig? Al is dit ook die helfte van my koninkryk wat jy nodig het, sal ek dit vir jou gee.”

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:6 in konteks