Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy vrou Seres en sy vriende stel toe voor: “Plant ’n paal van 23 meter hoog en vra môre-oggend vir die koning dat hulle Mordegai daaraan moet ophang. Jy kan dan met ’n vrolike hart saam met die koning na die onthaal toe gaan.” Haman het gedink dit is ’n goeie voorstel. Hy het toe die galg laat inplant.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:14 in konteks