Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koningin Ester se diensmeisies en die haremamptenare het haar van Mordegai kom vertel. Sy was baie ontsteld. Sy het vir hom ander klere gestuur om in die plek van sy rouklere aan te trek. Hy het geweier.

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:4 in konteks