Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In elke provinsie waar die besluit en opdrag van die koning afgekondig is, was die Jode baie hartseer. Hulle het gevas en gehuil en getreur. Baie het rouklere aangetrek en as oor hulle gegooi.

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:3 in konteks