Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe Mordegai hoor wat gebeur het, het hy sy klere geskeur. Hy het rouklere aangetrek en as op sy kop gegooi. Hy is in die stad in en het hard en droewig loop en huil.

2. Hy het voor die ingang van die paleis gaan staan. Iemand met rouklere aan was nie toegelaat om deur die hek in te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 4